Die Kasteel van Montsoreau - Museum van Kontemporêre Kuns (Frans: Château de Montsoreau - Musée d'Art Contemporain) is 'n groot museum in die hart van Montsoreau, Frankryk.https://hyperallergic.com/522074/chateau-de-montsoreau-museum-of-contemporary-art-art-and-language/https://www.mutualart.com/Article/Combining-Past--Present-and-Future--The-/DCC6DC54DE5810EF Die museum is in die Kasteel van Montsoreau. Die versameling is die wêreld se grootste van die radikale konseptualiste Art & Language, wat 'n belangrike rol gespeel het in die uitvinding van konseptuele kuns en Kontemporêre kuns.https://www.artsy.net/article/artsy-editorial-collector-turned-15th-century-french-castle-contemporary-art-destination

Gallery

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Kastele in Frankryk Kategorie:Museums in Frankryk Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Frankryk