duimnael|Emanuel Feuermann Emanuel Feuermann (22 November 1902 – 25 Mei 1942) was 'n internasionaal-bekroonde Duits-Oostenrykse tjellis van Joodse afkoms wat in die eerste helfte van die 20ste eeu gespeel het.
As gevolg van die Nationaal-Sosialistiese bewind in Duitsland het hy na die Verenigde State van Amerika geëmigreer.
Verdere leeswerk
Arnold Schoenberg Korrespondensie. 'n Versameling van Vertaalde en Geannoteerde Briefwisselinge met Guido Adler, Pablo Casals, Emanuel Feuermann en Olin Downes, geredigeer deur Egbert M. Ennulat. Metuchen: Scarecrow Press, 1991.
Eksterne skakels
Notas op Interpretasie deur Emanuel Feuermann
Kategorie:Amerikaanse tjelliste Kategorie:Duitse Jode Kategorie:Duitse tjelliste Kategorie:Oostenrykse musici Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1942