Camilla Kolchinsky (25.12.1937 – 16.02.2016)El Camino Youth Symphony. Kolchinsky Scholarship Fund (Russies: Камилла Кольчинская) was 'n Joodse dirigent wat in Rusland, Moskou gebore was. Sy het haar buiging as dirigent in Leningrad, nou bekend as St. Petersburg, gemaak terwyl sy steeds 'n student was. Sy het in 1976 na Israel geëmigreer. Kolchinsky het uitvoerings deur die Poolse Nasionale Radio-simfonieorkes en die Israel Filharmoniese Orkes gedirigeer; en volgens Gramophone was sy "een van die min Russiese vroue wat 'n suksesvolle loopbaan as 'n dirigent kon maak."Greenfield, Edward (April 1995). Review: Glazunov/Dvorák Violin Concertos".Gramophone Sy was tydens haar dood die emeritus direkteur van die El Camino Jeugorkes.

Opnames Glazoenof/Dvorák Vioolconcertos – Ilya Kaler (viool), Poolse Nasionale Radio-simfonieorkes, Camilla Kolchinsky (dirigent). Etiket: Naxos

Verwysings

Eksterne skakels

http://www.camillakolchinsky.com/en.html

Kategorie:Israelse dirigente Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Russiese dirigente Kategorie:Russiese Jode Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2016