thumb|Ligging van die voormalige Rijnwaarden-munisipaliteit
Rijnwaarden is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland. Die Ryn betree Nederland by hierdie voormalige munisipaliteit.
Op 1 Januarie 2018 is Rijnwaarden opgegaan in die munisipaliteit Zevenaar.
Kategorie:Zevenaar Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Gelderland