Van Niekerk is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
Abraham Adam Josef van Niekerk (1931–1994), Afrikaanse skrywer Anton van Niekerk (gebore 1953), Suid-Afrikaanse filosoof Barend van Niekerk (1939–1981), Suid-Afrikaanse prokureur en akademikus Betsie van Niekerk (gebore 1956), Afrikaanse digter en jeugverhaalskrywer Bill J. van Niekerk (1921–2001), Afrikaanse skrywer Camille van Niekerk, Amerikaanse sangeres Chris van Niekerk (1876–1966), Suid-Afrikaanse politikus Dane van Niekerk (gebore 1993), Suid-Afrikaanse krieketspeler Dolf van Niekerk (gebore 1929), Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg Gerrit Jacobus van Niekerk (ca. 1840–1896), president van Stellaland Hanlie van Niekerk (ca. 1927–2005), Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise I.R. van Niekerk, skuilnaam van die Afrikaanse skrywer P.J. Nienaber (1910–1995) Jacobus Carel Bender van Niekerk (1886–?), Afrikaanse dramaturg. Japie van Niekerk, Suid-Afrikaanse akteur Kraai van Niekerk, (gebore 1938), Suid-Afrikaanse politikus Krüger van Niekerk, Suid-Afrikaanse predikant (1938–2014) Leah van Niekerk, Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise Louis van Niekerk (gebore 1935), Suid-Afrikaanse akteur en regisseur Louise van Niekerk, Afrikaanse skrywer van jeugverhale Lydia van Niekerk (1884–1929), Suid-Afrikaanse akademikus Marlene van Niekerk (gebore 1954), Afrikaanse skryfster en digter Martin van Niekerk (gebore 1989), Namibiese krieketspeler Zak van Niekerk (1978–2012), Afrikaanse sanger Wayde van Niekerk (gebore 1992), Suid-Afrikaanse atleet
Ander gebruike Hoërskool Chris van Niekerk
Kategorie:Afrikaanse vanne