Warren Brown (gebore 11 Mei 1978) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Dark Knight Rises (2012) en in die televisiereekse Strike Back (2010) en Luther (2010).
Filmografie Rolprente 2012: The Dark Knight Rises 2012: Borrowed Time 2012: Up There 2015: Captain Webb 2015: Kicking Off 2017: Cargo 2018: Genesis 2018: Blood, Sweat and Terrors
Televisiereekse 2005: Hollyoaks: No Going Back 2005: Hollyoaks: Crossing the Line 2006: Grownups 2006: Hollyoaks: Back from the Dead 2009: Moving On 2010: Strike Back 2010: Luther 2011: Walk Like a Panther 2015: X Company 2017: Liar
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu