Warcraft III: Reign of Chaos (War3 of WC3) is 'n RTS-rekenaarspeletjie (real-time strategy-speletjie) wat deur Blizzard Entertainment in Julie 2002 uitgegee is. Dit is die tweede opvolg van Warcraft: Orcs & Humans, die derde speletjiestel in die Warcraft Universe, en die eerste om ware 3D-grafika te gebruik. Die speletjie is een van die mees gewilde rekenaarspeletjies ooit, met 4,5 miljoen kopieë wat vooraf bestel is en meer as 1 miljoen bykomende kopieë wat binne een maand verkoop is. Warcraft III bevat drie rasse waarmee mens kan speel, insluitende die Humans (Mense) en die Orcs (Ongediertes), wat voorheen ook in Warcraft: Orcs & Humans en in Warcraft II: Tides of Darkness verskyn het. Die bykomende twee rasse is die Night Elves (Nagtelike Dwergies) en die Undead (Nie-Doderyk), wat nuut tot die Warcraft-reeks is. Warcraft III se tog (Engels: campaign) is op dieselfde manier as Starcraft s'n uitgelê.

Verwysings

Kategorie:Rekenaarspeletjies

de:Warcraft#Warcraft III ja:ウォークラフト#Warcraft III 「Reign of Chaos」