Nina Sosanya (gebore 6 Junie 1969) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Love Actually (2003) en in die televisiereeks Meadowlands (2007).
Filmografie Rolprente 2003: Love Actually
Televisiereekse 2006: Sorted 2007: Meadowlands 2007: Sold 2009: FM 2011: My Transsexual Summer 2012: Last Tango in Halifax 2014: W1A 2016: Marcella 2017: Nile Rodgers: How to Make It in The Music Business Women on the Verge
Televisierolprente 2005: Advertising's Greatest Hits 2006: Wide Sargasso Sea 2007: Reichenbach Falls 2013: Medics
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu