Clare Thomas (gebore 2 April 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Madeline (1998) en Quicksand (2003), en in die televisiereekse Fungus the Bogeyman (2004) en Young Dracula (2006).

Filmografie Rolprente 1998: Madeline 2003: Quicksand

Televisiereekse 1999: Polterguests 2004: Fungus the Bogeyman 2004: Bus Life 2006: Young Dracula 2009: Po5t

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu