Frances White (gebore 1 November 1938) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mary, Queen of Scots (1971) en in die televisiereekse Gazette (1968) en May to December (1989).
Filmografie Rolprente 1971: Mary, Queen of Scots
Televisiereekse 1962: Studio 4 1968: Gazette 1974: A Little Bit of Wisdom 1985: I Woke Up One Morning 1989: May to December
Televisierolprente 1972: Time to Lose
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu