Saskia Wickham (gebore 14 Januarie 1967) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Anna Karenina (1997) en in die televisiereekse Boon (1986), Clarissa (1991), en Monarch of the Glen (2000).

Filmografie Rolprente 1997: Anna Karenina

Televisiereekse 1986: Boon 1991: Clarissa 1993: Peak Practice 2000: Monarch of the Glen 2003: Blue Murder

Televisierolprente 1996: Circles of Deceit: Kalon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu