Fiona Spence (gebore 10 Oktober 1948) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Prisoner (1979), Home and Away (1988), en Packed to the Rafters (2008).

Filmografie Televisiereekse 1979: Prisoner 1980: Sale of the Century 1988: Home and Away 2008: Packed to the Rafters

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1940's