Carmen du Sautoy (gebore 26 Februarie 1950) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent The Man with the Golden Gun (1974).
Filmografie Rolprente 1974: The Man with the Golden Gun 2004: Method
Televisiereekse 1968: The ITV Play 1981: Astronauts 1983: Chessgame 1984: Strangers and Brothers
Televisierolprente 1982: The Barretts of Wimpole Street 1982: Praying Mantis 1986: The Alamut Ambush 1989: The Stone Age 2018: Royally Ever After
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu