Daniela Denby-Ashe (gebore 9 Augustus 1978) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse My Family (2000), Torchwood (2006), en Waterloo Road (2006).
Filmografie Rolprente 2011: Rekindle 2017: Heidi: Queen of the Mountain
Televisiereekse 1992: Kevin and Co 1994: Molly 2000: My Family 2000: Fish 2001: Office Gossip 2003: The Afternoon Play 2006: Torchwood 2006: Waterloo Road
Video's 2011: North & South: Deleted Scenes 2011: North & South: Interview with Richard Armitage
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu