Tip Tipping (13 Februarie 1958 – 5 Februarie 1993) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Brazil (1985), Aliens (1986), Willow (1988), en Robin Hood: Prince of Thieves (1991).
Filmografie Rolprente 1985: Brazil 1986: Aliens 1988: Willow 1991: Robin Hood: Prince of Thieves
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse militariste