Philip Tonge (26 April 1897 – 28 Januarie 1959) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Miracle on 34th Street (1947), Love from a Stranger (1947), Witness for the Prosecution (1957), en Invisible Invaders (1959).
Filmografie Rolprente 1915: Still Waters 1947: Miracle on 34th Street 1947: Love from a Stranger 1957: Witness for the Prosecution 1959: Invisible Invaders
Televisiereekse 1952: China Smith 1955: Dr. Hudson's Secret Journal 1958: Northwest Passage
Televisierolprente 1946: Blithe Spirit 1954: Crusade to Liberty 1955: The Man Who Tore Down the Wall 1956: Blithe Spirit
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1959 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu