Geoffrey Toone (15 November 1910 – 1 Junie 2005) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Night Journey (1938), The King and I (1956), en Zero Hour! (1957), en in die televisiereeks Doctor Who (1963).

Filmografie Rolprente 1938: Night Journey 1938: North Sea Patrol 1939: Poison Pen 1939: Sword of Honour 1940: Mad Men of Europe 1953: The Man Between 1956: The King and I 1957: Zero Hour! 1959: Murder at Site 3 1960: Once More, with Feeling! 1961: The Terror of the Tongs 1963: Echo of Diana 1963: Blaze of Glory

Televisiereekse 1960: The Odd Man 1963: Doctor Who 1965: 199 Park Lane 1968: Freewheelers 1973: A Little Princess 1994: The High Life

Televisierolprente 1937: Cymbeline 1958: Daphne Laureola

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu