Westelike Provinsie is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat in 1883 gestig is. Hulle tuisveld is die Kaapstad-stadion, nadat dit vir etlike jare Nuweland in Kaapstad was. Spelers dra blou-en-wit truie met 'n bloedrooi disa-embleem op die bors.

Die Westelike Provinsie neem jaarliks aan die Curriebeker-toernooi deel. Die span het die Curriebeker reeds 33 keer gewen.

Curriebeker-eindstryde SeisoenWennersTellingTweede plekStadion1889Westelike Provinsie n/a n/a n/a1892Westelike Provinsie n/a n/a n/a1894Westelike Provinsie n/a n/a n/a1895Westelike Provinsie n/a n/a n/a1897Westelike Provinsie n/a n/a n/a1898Westelike Provinsie n/a n/a n/a1904Westelike Provinsie n/a n/a n/a1906Westelike Provinsie n/a n/a n/a1908Westelike Provinsie n/a n/a n/a1914Westelike Provinsie n/a n/a n/a1920Westelike Provinsie n/a n/a n/a1925Westelike Provinsie n/a n/a n/a1927Westelike Provinsie n/a n/a n/a1929Westelike Provinsie n/a n/a n/a1932Grens/Westelike Provinsie n/a n/a n/a1934Grens/Westelike Provinsie n/a n/a n/a1936Westelike Provinsie n/a n/a n/a1939Transvaal117 - 6Westelike ProvinsieNuwelandstadion, Kaapstad1946Noord-Transvaal11 - 9Westelike ProvinsieLoftus Versfeld, Pretoria1947Westelike Provinsie16 - 12TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad1950Transvaal22 - 11Westelike ProvinsieEllis Park, Johannesburg1954Westelike Provinsie11 - 8Noord-TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad1957/592Westelike Provinsien/an/an/a1969Noord-Transvaal28 - 13Westelike ProvinsieLoftus Versfeld, Pretoria1976Oranje-Vrystaat33 - 16Westelike ProvinsieVrystaat-stadion, Bloemfontein1979Westelike Provinsie15 - 15Noord-TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad1980Noord-Transvaal39 - 9Westelike ProvinsieLoftus Versfeld, Pretoria1982Westelike Provinsie24 - 7Noord-TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad1983Westelike Provinsie9 - 3Noord-TransvaalLoftus Versfeld, Pretoria1984Westelike Provinsie19 - 9NatalNuwelandstadion, Kaapstad1985Westelike Provinsie22 - 15Noord-TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad1986Westelike Provinsie22 - 9TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad1988Noord-Transvaal19 - 18Westelike ProvinsieLoftus Versfeld, Pretoria1989Noord-Transvaal16 - 16Westelike ProvinsieNuwelandstadion, Kaapstad1995Natal25 - 17Westelike ProvinsieKings Park-stadion, Durban1997Westelike Provinsie14 - 12Cheetahs3Nuwelandstadion, Kaapstad1998Blou Bulle424 - 20Westelike ProvinsieLoftus Versfeld, Pretoria2000Westelike Provinsie25 - 15Natalse HaaieAbsa-stadion, Durban2001Westelike Provinsie29 - 24Natalse HaaieNuwelandstadion, Kaapstad2010 Natalse Haaie 30 - 10 Westelike Provinsie ABSA-stadion, Durban2012 Westelike Provinsie 25 - 18 Natalse Haaie Mr Price Kings Park, Durban2013 Natalse Haaie 33 - 19 Westelike Provinsie Nuwelandstadion, Kaapstad2014 Westelike Provinsie 19 - 16 Goue Leeus Nuwelandstadion, Kaapstad2017 Westelike Provinsie 33 - 21 Natalse Haaie Growthpoint Kings Park, Durban2018 Natalse Haaie 17 - 12 Westelike Provinsie Nuwelandstadion, Kaapstad

Notas 1 Transvaal staan bekend as die Goue Leeus sedert 1998. 2 Uitslag oor twee seisoene bepaal. 3 Oranje-Vrystaat se naam is die Vrystaat Cheetahs sedert 1998. 4 Noord-Transvaal se naam is die Blou Bulle sedert 1997.

Eksterne skakels WP Rugby

Kategorie:Curriebeker Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspanne Kategorie:Vodacombeker