Desmond Tester (17 Februarie 1919 – 31 Desember 2002) was 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sabotage (1936), Nine Days a Queen (1936), Non-Stop New York (1937), en The Stars Look Down (1940).

Filmografie Rolprente 1936: Sabotage 1936: Nine Days a Queen 1936: The Beloved Vagabond 1937: Non-Stop New York 1940: The Stars Look Down

Televisiereekse 1957: Desmond and the Channel 9-Pins 1960: Strictly for Moderns

Televisierolprente 1946: Mother of Men 1983: Dingo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu