Stephen Thorne (30 Mei 1946 – 26 Mei 2019) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Doctor Who (1963) en Sexton Blake and the Demon God (1978).
Filmografie Televisiereekse 1963: Doctor Who 1978: Sexton Blake and the Demon God 1987: A Year with Fred 1994: Life with Fred 1996: Testament: The Bible in Animation 1996: The Fred Dibnah Story
Televisierolprente 1985: Lollipop Dragon: The Great Christmas Race
Video's 2012: Happy Birthday to Who
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu