Nigel Terry (15 Augustus 1945 – 4 Mei 2015) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lion in Winter (1968), Excalibur (1981), Caravaggio (1986), en The Emperor's New Clothes (2001).
Filmografie Rolprente 1968: The Lion in Winter 1981: Excalibur 1985: Déjà Vu 1985: Sylvia 1986: Caravaggio 1993: Blue 2001: The Emperor's New Clothes 2001: On Wings of Fire
Televisiereekse 1992: Covington Cross
Televisierolprente 1998: Far from the Madding Crowd
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu