Edward Samuel Miliband (gebore 24 Desember 1969) is 'n Britse politikus en sedert 2005 lid van die parlement (LP) vir Doncaster North in Engeland, 'n setel waarvoor hy in 2010, 2015 en 2017 herverkies is. Hy was die leier van die Arbeidersparty en opposisieleier van 2010 tot 2015. Hy het van 2007 tot 2010 in die kabinet van eerste minister Gordon Brown gedien.
Eksterne skakels
Kategorie:Britse Jode Kategorie:Britse politici Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense