Die woord Oracle kan verwys na die Amerikaanse maatskappy Oracle Korporasie, of die Oracle databasis sagteware wat hulle skryf en versprei.
Die maatskappy duimnael|links|Oracle Korporasie se hoofkantoor. Oracle se hoofkantoor is geleë in Redwood Shores, Kalifornië, VSA. Hulle aandele word op die New Yorkse aandelebeurs genoteer.
Die Oracle databasis Oracle word beskou as een van die mees populêre databasis-beheerstelsels ter wêreld. Die Oracle databasis is beskikbaar op meeste bedryfstelsels insluitend Microsoft Windows, Linux en Unix.
Ander produkte Oracle verskaf talle ander sagteware produkte, onder andere: Oracle Applications (Industrie applikasies) Oracle Colaboration Suite (sluit in e-pos, telefonie, ens.) Ontwikkelingspakete (Oracle Forms, Reports, ens.)
Verwysings
Eksterne skakels
Oracle se webblad Oracle Tutorials
Kategorie:Amerikaanse maatskappye Kategorie:Rekenaars