Nota: Hierdie artikel handel oor die Waterkloof in die Vrystaat. Vir die ander riviere, spruite en klowe, sien Waterkloof (veelsinnig).
Die Waterkloof is 'n kloof in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika.
Die kloof strek suidwaarts in die rigting van die Vanderkloofdam se sentrale (noordooste) oewer, en is 43 km stroomaf van die Gariepdam geleë.
Eksterne skakel Google-kaart van die Waterkloof in die Vrystaat by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Vrystaat Kategorie:Klowe