links|duimnael|400x400px|Wêreldkaart van Wikimania se gasheerstede en -lande duimnael|Wikimania se kenteken duimnael|Deelnemers van die Wikimania 2009 in Buenos Aires, Argentinië duimnael|Sluitingseremonie 2013 in Hongkong, Volksrepubliek China duimnael|Besprekings tydens die Wikimania 2018 in Kaapstad oor Wikimania en die betekenis van Ubuntu

Die term Wikimania verwys na 'n internasionale konferensie, wat sedert 2005 deur die Wikimedia-stigting jaarliks op verskillende plekke gehou word.

Doelstelling Die byeenkoms, wat deur die pers dikwels "Wikipedia se jaarvergadering" genoem word, dien as forum vir gesprekke tussen aktiewe gemeenskapslede, wetenskaplikes en ingenieurs, waartydens oor die toekomstige strategieë van die verskeie Wikimediaprojekte gesels word. Selfbeskrywing van die konferensie wikimediafoundation.org

Gereelde onderwerpe is nuwe tegniese benaderings, Erika Morphy: Wikipedia to Tinge Suspect Entries With Orange Cast, Technology News, 31 Augustus 2009 die strategiese belyning van projekte, Noam Cochem: How Can Wikipedia Grow? Maybe in Bengali. The New York Times, 11 Julie 2010 nuwe toepassings en samewerking, Stephen Shankland: Google finds perks in its Wikipedia translations. cnet news, 15 Julie 2010 maatreëls teen einde van gehalteversekering, China Martens: Wikipedia to highlight quality issues in coming year. Computerworld, 7 Augustus 2006 James Niccolai: Wikipedia to fight vandals in Germany, Infoworld, 26 September 2006 kwessies van lisensiëring, onlangse gebeurtenisse asook die projekte se openbare persepsie. David Goeßmann: Wikimania-Tagung 2006. Elefanten überrennen Lexikon. Spiegel Online, 7 Augustus 2006

Konferensies + Wikimaniakonferensies Konferensie Datums Plek Vasteland Deelnemers Wikimania 2005 5–7 Augustus 2005 Frankfurt am Main, Europa 380 Main Page – Wikimania Wikimania 2006 4–6 Augustus 2006 Cambridge, Noord-Amerika 400 The Many Voices of Wikipedia, Heard in One Place Wikimania 2007 3–5 Augustus 2007 Taipei, Asië 440 New York Times, 6 Augustus 2007, Noam Cohen: Link By Link – Politically Neutral, in a Blurry Sense Wikimania 2008 17–19 Julie 2008 Alexandrië, Afrika 625 New York Times, 17 Julie 2008, Noam Cohen:Wikipedia Goes to Alexandria, Home of Other Great Reference Works Wikimania 2009 26–28 Augustus 2009 Buenos Aires, Suid-Amerika 559 Quo Vadis, Wikipedia? Eindrücke von der Wikimania 2009 in Buenos Aires A War of Words Over Wikipedia’s Spanish Version Wikimania 2010 9–11 Julie 2010 Gdansk, Europa 500 Teilnehmer-Seite der Wikimania Wikimania 2011 4–7 Augustus 2011 Haifa, Asië 600 Wikimania 2012 12–15 Julie 2012 Aansoek vir Wikimania Washington, D.C., Besluit van die Wikimaniabeoordelaars Noord-Amerika 1 400 Wikimania 2012 swan song Wikimania 2013 7–11 Augustus 2013 Aansoek vir Wikimania , Besluit van die Wikimaniabeoordelaars Asië 700 Deryck Chan: Amptelike verslag van die gashouers oor die aantaal deelnemers (e-pos, 1 September 2013) Wikimania 2014 6–10 Augustus 2014 Aansoek vir Wikimania Londen, Besluit van die Wikimaniabeoordelaars Europa 1 762 Stuart Prior: Amptelike verslag van die gashouers oor die aantaal deelnemers (e-pos, 22 September 2014) Wikimania 2015 17–19 Julie 2015 Aansoek vir Wikimania Meksikostad, Besluit van die Wikimaniabeoordelaars Noord-Amerika 800 Wikimaniabladsy 2015 Wikimania 2016 24–26 Junie 2016 Aansoek vir Wikimania Esino Lario, Europa 1 200 Wikimania 2017 9–13 Augustus 2017 Montreal, Besluit van die Wikimaniabeoordelaars Noord-Amerika 1 000 Wikipedia-Founder Kicks Off Montreal Wikimania by Urgering Net Neutrality , besoek op 14 Januarie 2018. Wikimania 2018 18–22 Julie 2018 Kaapstad, Besluit van die Wikimaniabeoordelaars Afrika 600 Wikimania 2019 14–18 Augustus 2019 Stockholm, Ontmoeting by die Wikimania 2018 Europa 800 Wikimania 2021 13–17 Augustus 2021 Bangkok, Asië Wikimania 2022 11–14 Augustus 2022 slegs virtueel (weens Covid-19) Wikimania 2023 15–20 Augustus 2023 Asië 761 in persoon en 2 105 aanlyn Wikimania 2024 6–10 Augustus 2024 Katowice, Europa 1 150 in persoon en meer as 2 200 algeheel Wikimania 2025 5–9 Augustus 2025 Nairobi, Afrika 776 in persoon en meer as 1 900 aanlyn Wikimania 2026 21–25 Julie 2026 Parys, Europa 1 250 in persoon en meer as 2 000 aanlyn Wikimania 2027 2027 Santiago de Chile, Suid-Amerika

Verwysings

Eksterne skakels

wikimania.org (stuur na die huidige Wikimaniabladsy aan)

Kategorie:Konferensies Kategorie:Wikimediaprojekte