Dan Renton Skinner (gebore 25 Januarie 1973) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent High-Rise (2015) en in die televisiereeks Shooting Stars (1993).
Filmografie Rolprente 2015: High-Rise 2016: One Crazy Thing 2016: Prevenge
Televisiereekse 1993: Shooting Stars 2007: The Armstrong and Miller Show 2007: Katy Brand's Big Ass Show 2007: Dog Face 2008: Pinky and Perky Show 2009: Home Time 2010: Mid Morning Matters with Alan Partridge 2010: Angelos Epithemiou's Moving On 2011: The Angelos Epithemiou Show 2012: The Ministry of Curious Stuff 2012: Lucky Sexy Winners 2013: Common Ground 2013: The Chaos 2014: House of Fools 2015: The Kennedys 2018: Claude
Video's 2010: Young Alexander the Great 2011: Angelos Epithemiou and Friends
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu