Nicholas Smith (5 Maart 1934 – 6 Desember 2015) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Adventure of Sherlock Holmes' Smarter Brother (1975), Are You Being Served? (1977), en The Curse of the Were-Rabbit (2005), en in die televisiereeks Are You Being Served? (1972).
Filmografie Rolprente 1975: The Adventure of Sherlock Holmes' Smarter Brother 1977: Are You Being Served? 2005: The Curse of the Were-Rabbit
Televisiereekse 1966: The Frost Report 1967: Danger Island 1972: Are You Being Served? 1981: Now for Nookie 1992: Are You Being Served? Again! 2001: Revolver
Video's 2003: Future Memories: Making the Dalek Invasion of Earth 2003: Talking Daleks
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu