Walter Sparrow (22 Januarie 1927 – 31 Mei 2000) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood: Prince of Thieves (1991), The Secret Garden (1993), Now and Then (1995), en Ever After: A Cinderella Story (1998).

Filmografie Rolprente 1991: Robin Hood: Prince of Thieves 1993: The Secret Garden 1995: Now and Then 1998: Ever After: A Cinderella Story 1998: Prometheus

Televisiereekse 1981: Private Schulz 1994: Paris 1999: Honky Sausages

Televisierolprente 1967: Gentleman Jim

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu