David Scarboro (3 Februarie 1968 – 27 April 1988) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Scene (1968), Grange Hill (1978), en EastEnders (1985).

Filmografie Televisiereekse 1968: Scene 1978: Grange Hill 1985: EastEnders

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu