Johnny Sekka (21 Julie 1934 – 14 September 2006) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Message (1976) en Ashanti (1979), en in die televisiereeks The Avengers (1961).

Filmografie Rolprente 1967: The Last Safari 1971: Incense for the Damned 1971: Things Fall Apart 1972: Reou-Takh 1974: Visit to a Chief's Son 1976: The Message 1979: Ashanti 1993: The Gifted

Televisiereekse 1961: The Avengers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu