George Sewell (31 Augustus 1924 – 2 April 2007) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Get Carter (1971), UFO... annientare S.H.A.D.O. stop. Uccidete Straker... (1974), en Barry Lyndon (1975), en in die televisiereeks UFO (1970).

Filmografie Rolprente 1971: Get Carter 1974: UFO... annientare S.H.A.D.O. stop. Uccidete Straker... 1974: UFO: Distruggete base Luna! 1974: UFO: Prendeteli vivi. 1975: Barry Lyndon 1998: Let's Stick Together

Televisiereekse 1964: The Wednesday Play 1965: The Power Game 1965: Londoners 1967: Spindoe 1969: Special Branch 1969: Manhunt 1969: Paul Temple 1970: UFO 1972: Home and Away 1978: The Bass Player and the Blonde 1979: Running Blind 1987: Home James! 1990: Canned Carrott 1993: The Detectives 1993: Every Silver Lining

Televisierolprente 1973: Diamonds on Wheels 1979: Crime Story 1981: Wet Job

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu