Douglas Seale (28 Oktober 1913 – 13 Junie 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Amadeus (1984), Ernest Saves Christmas (1988), The Rescuers Down Under (1990), en Aladdin (1992).
Filmografie Rolprente 1984: Amadeus 1988: Ernest Saves Christmas 1990: The Rescuers Down Under 1992: Aladdin
Televisiereekse 1985: Amazing Stories 1987: Rags to Riches
Televisierolprente 1987: Haunted by Her Past
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu