Nadim Sawalha (gebore 9 September 1935) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Spy Who Loved Me (1977), The Living Daylights (1987), The Avengers (1998), en Captain Abu Raed (2008).

Filmografie Rolprente 1977: The Spy Who Loved Me 1987: The Living Daylights 1998: The Avengers 2008: Captain Abu Raed

Televisiereekse 1973: The Terracotta Horse 1977: The Professionals 1981: Sorry I'm a Stranger Here Myself 1992: Blue Heaven 1995: Dangerfield 2006: The Fabulous Picture Show

Televisierolprente 1957: The Widows of Jaffa 2000: Animated Epics: Don Quixote 2002: Moses 2003: Lawrence of Arabia: The Battle for the Arab World 2003: Behind Iraqi Lines

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu