Charley Rogers (15 Januarie 1887 – 20 Desember 1956) was 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Oliver Twist (1912), The Devil's Brother (1933), Babes in Toyland (1934), en A Chump at Oxford (1939).
Filmografie Rolprente 1912: Oliver Twist 1933: The Devil's Brother 1934: Babes in Toyland 1935: Bonnie Scotland 1936: The Bohemian Girl 1936: Our Relations 1937: Way Out West 1938: Block-Heads 1938: Swiss Miss 1939: A Chump at Oxford 1939: The Flying Deuces 1940: Saps at Sea 1941: Double Trouble 1942: House of Errors 1943: Air Raid Wardens 1944: Abroad with Two Yanks
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1956 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu