Guy Rolfe (27 Desember 1911 – 19 Oktober 2003) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ivanhoe (1952), Operation Diplomat (1953), en Dolls (1987).
Filmografie Rolprente 1949: Lost Daughter 1949: Fools Rush In 1949: The Spider and the Fly 1950: Prelude to Fame 1950: The Inheritance 1951: Home to Danger 1952: Ivanhoe 1953: Operation Diplomat 1953: The Veils of Bagdad 1954: Dance Little Lady 1956: It's Never Too Late 1957: Light Fingers 1957: You Can't Escape 1958: Girls at Sea 1959: Yesterday's Enemy 1959: The Stranglers of Bombay 1960: The Barbarians 1961: Mr. Sardonicus 1987: Dolls
Televisiereekse 1959: The Widow of Bath 1987: Crossbow
Televisierolprente 1948: The Guardsman 1958: Murder in Mind
Video's 1991: Puppet Master III: Toulon's Revenge
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu