George Rose (19 Februarie 1920 – 5 Mei 1988) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Good Die Young (1954), A Night to Remember (1958), A New Leaf (1971), en The Pirates of Penzance (1983).
Filmografie Rolprente 1953: The Beggar's Opera 1954: The Good Die Young 1955: Track the Man Down 1957: The Shiralee 1958: A Night to Remember 1960: The Flesh and the Fiends 1969: The Tree 1971: A New Leaf 1973: From the Mixed-Up Files of Mrs. Basil E. Frankweiler 1983: The Pirates of Penzance
Televisiereekse 1965: New York Television Theatre 1975: Beacon Hill
Televisierolprente 1963: Pygmalion 1963: Back to Back 1965: Eagle in a Cage
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu