Varsseveld is ’n dorp in die munisipaliteit Oude IJsselstreek in die provinsie Gelderland in Nederland.
Die dorp het byna 5 800 inwoners. Varsseveld het ’n moderne sportsentrum met ’n binnenshuise swembad met voorsiening vir buitemuurse sportsoorte ook. Die dorp het volop industriële werksgeleenthede.
Geboortes Guus Hiddink (1946), voetbalafrigter
Eksterne skakels Ligging:
Kategorie:Oude IJsselstreek Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Gelderland Kategorie:Nedersettings in Gelderland