Esme Percy (8 Augustus 1887 – 17 Junie 1957) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Murder! (1930), The Frog (1937), Pygmalion (1938), en Caesar and Cleopatra (1945).

Filmografie Rolprente 1930: Murder! 1936: The Invader 1936: Song of Freedom 1937: The Frog 1938: Pygmalion 1945: Caesar and Cleopatra

Televisiereekse 1954: Gravelhanger

Televisierolprente 1938: Androcles and the Lion 1938: The Duchess of Malfi 1938: Lady Precious Stream 1939: The Tell-Tale Heart 1947: Everyman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1957 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu