Alistair Petrie (gebore 30 September 1970) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bank Job (2008), Rush (2013), Victor Frankenstein (2015), en Rogue One: A Star Wars Story (2016).
Filmografie Rolprente 2008: The Bank Job 2013: Rush 2013: Vendetta 2015: Victor Frankenstein 2015: Kicking Off 2016: Rogue One: A Star Wars Story
Televisiereekse 2013: Utopia 2016: The Night Manager 2018: Deep State 2019: The No Hopers 2019: Sex Education
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense