Jeffrey Perry (13 Oktober 1949 – 11 Februarie 2012) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Love and Mr Lewisham (1972) en The Silver Chair (1990).
Filmografie Televisiereekse 1972: Love and Mr Lewisham 1989: About Face 1990: The Silver Chair
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu