Arthur Pentelow (14 Februarie 1924 – 6 Augustus 1991) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Avengers (1961), The Man in Room 17 (1965), en Emmerdale (1972).

Filmografie Rolprente 1969: The Gladiators

Televisiereekse 1961: The Avengers 1963: Friday Night 1963: Teletale 1964: Story Parade 1965: The Man in Room 17 1967: Mr. Rose 1967: Rainbow City 1970: If It Moves, File It 1970: The Woodlanders 1971: The Passenger 1971: Bel Ami 1972: Emmerdale

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu