William Moore (19 April 1916 – 24 April 2000) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Public Eye (1965) en Sorry! (1981).
Filmografie Rolprente 1998: Enemy
Televisiereekse 1965: Public Eye 1971: A Class by Himself 1974: Happy Ever After 1981: Sorry! 1987: My Husband and I
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu