Mike Morgan (1928 – 5 Junie 1958) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente All at Sea (1957) en The Horse's Mouth (1958).

Filmografie Rolprente 1957: All at Sea 1958: The Horse's Mouth

Televisierolprente 1953: The Two Bouquets

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1958 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu