David Morley (gebore 6 Augustus 1965) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Barry Lyndon (1975), Duet for Four (1982), en Squanto: A Warrior's Tale (1994).
Filmografie Rolprente 1975: Barry Lyndon 1982: Duet for Four 1994: Squanto: A Warrior's Tale
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu