Paul Luty (4 Mei 1932 – 12 Januarie 1985) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Juggernaut (1974) en Doing Time (1979), en in die televisiereekse In Loving Memory (1969) en Love Thy Neighbour (1972).
Filmografie Rolprente 1972: Burke & Hare 1974: Juggernaut 1979: Doing Time
Televisiereekse 1969: In Loving Memory 1972: Love Thy Neighbour 1977: Rosie
Televisierolprente 1977: The Ballad of Salomon Pavey
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu