Kenneth MacDonald (20 November 1950 – 6 Augustus 2001) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse It Ain't Half Hot Mum (1974), Only Fools and Horses.... (1981), en Touching Evil (1997).

Filmografie Televisiereekse 1974: It Ain't Half Hot Mum 1981: Only Fools and Horses.... 1997: Touching Evil

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu