Arthur Malet (24 September 1927 – 18 Mei 2013) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mary Poppins (1964), Halloween (1978), The Secret of NIMH (1982), en Hook (1991).

Filmografie Rolprente 1964: Mary Poppins 1966: Lt. Robin Crusoe, U.S.N. 1978: Halloween 1982: The Secret of NIMH 1991: Hook

Televisiereekse 1957: The DuPont Show of the Month 1966: The Girl from U.N.C.L.E. 1983: Casablanca 1986: Easy Street

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu