Luke Mably (gebore 1 Maart 1976) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 28 Days Later... (2002), The Prince and Me (2004), en Exam (2009), en in die televisiereeks Combat Hospital (2011).
Filmografie Rolprente 2002: 28 Days Later... 2004: The Prince and Me 2005: Spirit Trap 2007: Save Angel Hope 2009: Exam 2015: Rise of the Footsoldier Part II 2015: Isolation 2016: Chosen Break The Ghost Writer
Televisiereekse 2010: The Gates 2011: Combat Hospital
Televisierolprente 2006: Deceit 2009: Maggie Hill
Video's 2006: The Prince & Me II: The Royal Wedding
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu