François Fillon (Le Mans (Sarthe), 4 Maart 1954) is 'n Franse liberale politikus. Vanaf 17 Mei 2007 tot 16 Mei 2012 was hy die Eerste Minister van Frankryk. Hy is lid van die politieke party UMP.
Voor dit was hy minister, senator en volksverteenwoordiger.
Fillon het filosofie, staatsreg en politieke wetenskappe gestudeer. Hy is getroud en het vyf kinders.
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste Ministers van Frankryk Kategorie:Franse ministers Kategorie:Ministers van Onderwys Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse advokate