Le Mans 300px|center Kaart Wapen 90px|center Vlag 90px|center Land 20px Frankryk  Koördinate 48°1' N, 0°12' O Stigting (Édit d'union) v.C. Oppervlakte:    - Totaal 52,81 vk km  Hoogte bo seevlak 38-134 m Bevolking:    - Totaal (2005) 144 500  - Bevolkingsdigtheid 2 754/vk km Tydsone UTC +1  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Jean-Claude Boulard (PS) Amptelike webwerf le mans.fr

Le Mans is 'n stad in die noordweste van Frankryk met 144 500 inwoners (2005-sensus). Dit is die prefektuur (hoofstad) van die departement Sarthe en lê in die région Pays de la Loire.

Le Mans lê nie ver van Orléans, Tours en Angers af nie en is bereikbaar via die snelweg E50, E402, E501 en E502.

Gebore François Fillon (1954), Eerste Minister Emma Mackey (1996), aktrise

Eksterne skakels Amptelike webwerf van Le Mans (in Frans) Le Mans se toeristewebwerf (in Frans) 'n Kaart en padroetes van Le Mans

Mans Mans Pays de la Loire